Hello world!
Welcome to WordPress. This is your first post. Edit or delete it, then start writing!
Boekwinkel Hulplyn – info@opgeklim.co.za
’n Gids vir jou pad terug na bo.
Met persoonlike ervarings, getoetsde entrepreneursmetodes en ’n 10-jaar plan, wys Opgeklim en Weer Gery jou hoe om enige terugslag om te keer in ’n nuwe begin – met geloof, dissipline en ’n helder visie
Amper tagtig jaar oud en sy besigheidsvernuf is nog glad nie koud nie! Nou kry hy die geleentheid om deur middel van sy boek sy ervaring te deel en kennis terug te ploeg in duisende lesers se lewens.
Dirk van Zyl Smit is in 1946 in Krugersdorp gebore en matrikuleer later aan die Hoër Landbouskool Bekker waarna hy na die Universiteit van Pretoria ‘n paar kursusse, insluitend ‘n MBA inpalm. Vandag hou hy homself besig met ‘n paar besighede waarvan eiendomsontwikkeling een is.
Dirk van Zyl Smit bied vir die leser motivering en praktiese wenke oor die omkeer van ʼn negatiewe situasie in ʼn suksesverhaal.
Deur positiewe denke, geloof en harde werk het hy dit reggekry om een keer meer op te staan as wat hy geval het. Sy lewe is een van afval en seerkry, maar opklim en weer ry.
Om die boek vir jou maklik verkrygbaar te maak het ons besluit om dit op so veel moontlike platvorms te versprei. Sien asseblief die volgende maniere om die boek in die hande te kry.
May, 2023
Jun, 2023
Jul, 2023
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dirk Van Zyl Smit oor sy vermoeiende akademiese stryd, lank voordat disleksie bekend was aan Jan Alleman. Vandag is Dirk ‘n formidabele besigheidsman ondanks talle uitdagings. Dirk is die skrywer van die boek “Opgeklim en weer gery”.
Welcome to WordPress. This is your first post. Edit or delete it, then start writing!
Kontak ons vandag om Dirk Van Zyl Smit te bespreek vir jou geleentheid of indien jy enige navrae het na aanduiding van die boek
info@opgeklim.co.za
“Vir die konsert van die lewe kry niemand ‘n program nie.”
Website Designed By Exodise Consulting
Copyright © 2025. All rights reserved